Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Paul Roux

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Paul Roux van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Paul Roux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paul Roux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paul Roux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paul Roux Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paul Roux Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Paul Roux

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bethlehem, Jordania

Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Jo...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretorius Kloof, Oos-Vrystaatse Hooglande

Wooden Spoon is in Bethlehem geleë en dit het die ideale ligging en geriewe vir sakereisigers. Dit is naby talle sake areas, restaurante (waarvan 1 op die perseel is), winkels en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hartlik welkom by De Zonnebloem Gastehuis in Van Riebeeck straat 8, Bethlehem. De Zonnebloem is ‘n gesellige, veilige gastehuis met 5 slaapkamers, ‘n ten volle toegeruste kombuis en 'n lieflike sit- en eetkam...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Oryx bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas in Bethlehem. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is op 'n residensiële perseel en beskik o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie. Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ing...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Gemsbok Cottage is in Bethlehem en bied verblyf aan 2 paartjies of 'n gesin van 4. Die gastehuis het 2 kamers wat saam of apart bespreek kan word. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed wat ook 2 enkelbeddens kan wees. K...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provance, Oos-Vrystaatse Hooglande

Birch Bush B&B bied luukse B&B en suite-kamers en 2 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons konferensiesaal het geriewe wat kan voorsiening maak vir tot 30 gaste. Spyseniering vir m...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Hank Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Bethlehem in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 9 en suite-slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za