Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Paul Roux besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paul Roux.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paul Roux akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paul Roux Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paul Roux Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Paul Roux

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem, Malotiroete

Inkwe Lodge is 'n lodge van internasionale gehalte wat 'n ware Afrika-ervaring bied terwyl die hoogste standaard van persoonlike diens, gemak en uitnemendheid gehandhaaf word. Ons het 5 en suite-kamers met DStv, el...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Senekal, Vrystaat

The Fairway Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis op die N5 in Senekal in die Oos-Vrystaat. Dit bied gerieflike oornagverblyf wat eie is aan die plattelandse omgewing. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Senekal, Vrystaat

Senekal Self-Catering bied selfsorgverblyf in Senekal waar jy hartlike gasvryheid en uitnemende diens sal ervaar. Die chalets is gerieflik, ruim, oopplan en in 'n lieflike tuin. Dis ook apart en bied privaatheid. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Malotiroete

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Senekal, Malotiroete

Dennebosch Guest House bied gehalte-verblyf in Senekal in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as gerieflike oornagverblyf. Dit is naby talle winkels en restaurante. Dié gastehuis het 6 slaap...

Vanaf
R500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in La Provance, Bethlehem

Die Roosmalva is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 'n gesin van 4 in Bethlehem. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Provance, Bethlehem

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë en route na Bloemfontein, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretorius Kloof, Bethlehem

Wooden Spoon is in Bethlehem geleë en dit het die ideale ligging en geriewe vir sakereisigers. Dit is naby talle sake areas, restaurante (waarvan 1 op die perseel is), winkels en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in Senekal, Malotiroete

Kom geniet 'n rustige wegbreek in die hartjie van die Oos-Vrystaat in Senekal. Die Villa-styl akkommodasie is toegerus om al jou behoeftes te bevredig. Ons bied selfsorg-eenhede en 'n gastehuis, sodat jy die pure pr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jordania, Bethlehem

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]