Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Pellissier

4.3 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Pellissier van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Pellissier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Pellissier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pellissier gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pellissier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pellissier Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Die Windmill Guetshouse is 'n moderne en verwelkomende gastehuis en ideaal vir sakereisigers, mense op soek na oornagverblyf op die langpad, of diegene wat so 'n paar dae in die Rosestad wil kom kuier. Die gastehuis...

Vanaf
R399
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pellissier

MGRE Lodge bied verblyf in Bloemfontein. Dié lodge is die ideale basis vanwaar mens die stad se geriewe en besienswaardighede kan besoek. Die verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het o...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier

Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos ’n tuiste voel. Verbly...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Pellissier

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Bloem Hart Gastehuis is in Fichardt Park en bied gerieflike verblyf. Dié gastehuis bied 'n keuse tussen 2 kamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke kamer het 'n privaat ingang en word via 2 trappe bereik. D...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R527
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Grazia Guest House is 'n gastehuis in Bloemfontein waar gaste die vrede en warmte van die Vrystaat kan ervaar. Die nuut opgeknapte Vodacom-stadion is in Bloemfontein geleë, en gaste kan kom kyk hoe hul gunstelingso...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af. Verblyf is beskikbaar vir 21 gaste in 10 en suite-e...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Die personeel sal verseker dat jou verblyf so gerieflik en genotvol moontlik is. Ons bied luukse 4-ster-veblyf in ons gastehuis wat in privaat besit is, in die hartjie van sentrale Suid-Afrika. Ons het 11 kamers. G...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of jy kom vir sake, 'n sportbyeenkoms, hospitaalbesoek, toeriste-aantreklikhede, ontspanning of net hi...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

Heidi's Place Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat waar gaste besienswaardighede soos die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuine en die Nasionale Museum kan sien. Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede met sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pellissier gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Pellissier akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pellissier akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]