Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Phuthaditjhaba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phuthaditjhaba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phuthaditjhaba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phuthaditjhaba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phuthaditjhaba Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Phuthaditjhaba

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

SPAAR 30%
VanafR2 300
R1 610
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Aandrus @ Kestell is 'n dorpie in die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge in die Thabo Mofutsanyana-streek in die Vrystaat. Dis die ideale wegbreek vir diegene wat die stadsgejaag wil agterlaat. Die huis het s...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Roes-se-moes is in Kestell geleë en is net 'n entjie van die hoofweg tussen Bloemfontein en Durban af. Ons bied gerieflike en suite-akkommodasie. Ons is ongeveer 45 km van Clarens en die Golden Gate Nasionale Park ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 394
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Carry B Farm Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas langs die Bezuidenhoutpas geleë is. Dis 15 km vanaf Sterkfonteindam, 28,9 km vanaf Oliviershoekpas, 90 km vanaf Winteron en 108,5 km vanaf Clarens. Dié ...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat

Hoekfontein Guest House bied B&B-verblyf en is op die buitewyke van Kestell in Oos-Vrystaat. Die gastehuis is die ideale basis om te ontspan vir gaste wat onderweg is na verskeie bestemmings. Verblyf beskik oor 4 ...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 200 m vanaf die skilderagtige R712-roete, geleë. Ons bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 rustieke sandsteenkothuise. Di...

30% af Aanbod!
VanafR2 355
R1 649
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Die lodge bied slaapplek aan 7 gaste in 2 slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

30% af Aanbod!
VanafR2 355
R1 649
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas is sowat 14 km vanaf Clarens in die Vrystaat en bied 'n onvergeetlike wegbreek in die berge. Bushman bied slaapplek aan 8 gaste in 2 slaapkamers en 'n tussenverdieping. Die hoofslaapkamer het '...

30% af Aanbod!
VanafR2 355
R1 649
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebellie Gaste Plaas - Loslit is 'n lieflike, onvergeetlike wegbreekplek in die Oos-Vrystaatste berge. Dit is net 14 km vanaf Clarens. Rebellie Gaste Plaas - Loslit bied gerieflike verblyf vir 12 mense in 6 slaapka...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Twee van die kamers is op die grond...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Phuthaditjhaba akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za