Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Phuthaditjhaba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phuthaditjhaba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phuthaditjhaba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phuthaditjhaba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phuthaditjhaba Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Phuthaditjhaba

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Kiara Lodge is in Clarens in die Vrystaat, 'n area bekend vir sy voetslaanroetes, landskapsritte en ikoniese besienswaardighede waaronder die Blou Donki Galery, Clarens Village Conservancy en die Clarens Golf and Le...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Di Bus Stop Adventures and Guest farm is in 'n rustige vallei tussen die pragtige Malutiberge en grens aan die Golden Gate Nasionale Park. Dit is sowat 15 km van Clarens af. Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en k...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willow Manor kyk uit op die Rooiberg-berge en het lieflike kamers net 14 km van Clarens af. Verblyf bestaan uit 5 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Drie van die kamers het ’n ekstra lang koninggrootte-b...

Vanaf
R180
per nag (plek vir 6)
Oord in Drakensberge, KwaZulu-Natal

ATKV Drakensville bied gemaklike selfsorg-akkommodasie naby die voorheuwels van die Drakensberg Amfiteater met asemrowende uitsigte en is omring deur geskiedkundige bakens. Die oord bied 'n wye verskeidenheid akko...

Vanaf
R5 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Dynasty Red Mountain Ranch is in die skilderagtige Malutiberge tussen die Golden Gate Highlands Nasionale Park en Clarens geleë, en bied 'n toevlugsoord met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede. Die g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitky...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied. Beauchef Plaashuis bied slaapplek aan 14 gaste, en die Buff...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verbly...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Harrismith, Drakensberge

Kruisvlei Retreat is 'n ongekunstelde selfsorg-plaashuis 15 km vanaf die Oos-Vrystaatse dorpie Harrismith. Die area is bekend vir pragtige berge en koue sneeubedekte wintermaande. Verblyf word in 3 slaapkamers met ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Phuthaditjhaba akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]