Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Mogwase Unit 4 (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (6)
Wildsplase (11)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Pilanesberg Nasionale Park

4.4 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Pilanesberg Nasionale Park van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Pilanesberg Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pilanesberg Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilanesberg National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pilanesberg Nasionale Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boshoek, Rustenburg

Gatz Guest House is in die klein dorpie Boshoek, in Noordwes geleë. Dit word omring deur sitrusplase en platinummyne. Gatz Guest House is op 'n 8 ha-sitrus- en mangoplaas, 145 km buite Johannesburg geleë. Dit is d...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Welkom by Amritz Private Lodge & B&B. Ry 29 kilometer van Sun City af en skielik sal jy vrede en rustigheid ontdek in 'n privaat omgewing waar die bos pragtig met luukse geriewe gekombineer is sonder om die natuurli...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam. Daar is 32 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die e...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Lodge in Northam, Limpopo

Grobs Lodge is net 3 km suid van Northam, op pad na Rustenburg, op die R510 in Limpopo. Grobs Lodge bied nie net verblyf nie, maar ook 'n kroeg en restaurant wat oop is vir gaste en die publiek. Verblyf is beskikba...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Mziki Privaat Wildreservaat is naby Beeskraal in Noordwes geleë en die tuiste van 3 van die Groot 5, sowel as 'n hele rits ander wild- en voëlspesies. Verblyf word in 4 dubbelkamers in die hooflodge wat oor die s...

Vanaf
R1 838
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg, Bojanala

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied aan besoekers en sakereisigers die perfekte wegbreekplek van die gehaas en gejaag van die moderne lewe. Dit is geleë in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika, net ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phokeng, Rustenburg

The Sleepover is 'n gastehuis in Phokeng, Rustenburg. Dié gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Al die badkamers het 'n bad. Elke kamer het t...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northam, Limpopo

Daro Guesthouse is in Northam geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dis die ideale huis vir 'n groep familie of vriende. Die huis het 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer, en 2 driek...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northam, Limpopo

Northam Lionhill Guesthouse is in Northham, tussen Rustenburg en Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 kamer-tipes wat elk smaakvo...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Nyati Bush and Riverbreak is op ’n plaas 45 km buite Rustenburg geleë. Verblyf word in 7 chalets met slaapplek vir 5 gaste gebied, asook 2 chalets met slaapplek vir 8 gaste. Elke chalet het ’n leefarea met ’...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za