Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Mogwase Unit 4 (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (6)
Wildsplase (11)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Pilanesberg Nasionale Park

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Pilanesberg Nasionale Park van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Pilanesberg Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pilanesberg Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pilanesberg National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pilanesberg Nasionale Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Pilanesberg Nasionale Park

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Pale Bohemia Bed and Breakfast is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis beskik oor 5 kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Deo Volente Gastehuis bied gerieflike sakpasverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Rustenburg. Dié dorp word omring met die Magaliesberge en is ideaal naby Sun City, verskeie wildparke, asook historiese- en natu...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die ...

Vanaf
R15 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Silwerkrans, Bojanala

Jahensu Safaris - Hillside Lodge is hoog geleë met asemrowende uitsigte oor die Pilanesberge en omliggende gebied. Die omgewing is rustig en die lodge is versteek tussen heuwels naby water. Die lodge bied slaapple...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Geelhoutpark

Nomalakia gastehuis straal 'n kwaliteit uit wat opvallend is in daardie klein titseltjies wat die onderskeid tussen 'n gewone en 'n uitsonderlike onderneming daarstel. Elke kamer is stylvol en in verskillende tem...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rustenburg, Bojanala

Travellers Inn bied oornagverblyf in die sentrale deel van Rustenburg en is in die gewilde Bonjanala-streek van Noordwes in Rustenburg geleë. Dit is naby die Sun City-kompleks en verskeie wildparke en net 90 minute...

Vanaf
R12 070
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Jahensu Safaris - High Tree Lodge skuil tussen enorme apiesdoringbome wat van dié lodge 'n ware ontspanningsoord maak. Hiér kan gaste die natuur in al sy skoonheid geniet soos verskeie bokspesies met sonondergang ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafoke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Green Side Accommodation bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die lodge het 'n uitsig op die Rustenburg Gholfbaan en is naby die middedorp. Die lodge het 24 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 2 enk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Palm Lodge bied gastehuis-verblyf in Rustenburg, net 6 km vanaf die streekswinkelsentrum, Waterfall Mall. Sokkeraanhangers sal bly wees om te hoor dat die instansie net sowat 25 km van The Royal Bafokeng-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Pilanesberg Nasionale Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za