LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Plettenbergbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenbergbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 527 resensies.

Plettenbergbaai

13 Navesink Drive

"Beautiful location. I would definitely return!"

Plettenbergbaai

Sage Valley Farm Cottages

"Mooi omgewing met genoeg aktiwiteite in buitelug."

Plettenbergbaai

Ocean Pearl

"Wat 'n mooi omgewing, met soveel om te doen. Die see, restaurante, fietsry (Sterkte met al die bulte!), stap, padstalle, ens."

Plettenbergbaai

Riverclub 4217

"As jy kom om te ontspan is Plettenbergbaai fantasties. Ons het al die plaasstalle besoek en die besighede ondersteun en Knysna was lekker naby vir uitstappies."

Plettenbergbaai

Biesievlei

"Dis 'n mooi van wat ons gesien het. Dit het 'n hele paar sanctuaries in die omgewing. En die strand is baie mooi met 'n lekker restaurant met die naam Ristorante Enrico."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Was nie verniet Formosabaai genoem nie. Om op Robberg te stap, is 'n groot voorreg!"

Plettenbergbaai

Studio 9 @ The Dunes Resort

"Al was dit koud en reënerig was al die besienswaardighede se personeel baie vriendelik. Ons sal beslis weer kom, want daar is nog baie wat ons wil doen."

Plettenbergbaai

Arrowood 2

"Wat 'n pragtige dorp."

Plettenbergbaai

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"Plettenbergbaai is ’n pragtige plek. Ek sal enige persoon aanbeveel om Plettenbergbaai te gaan besoek."

Plettenbergbaai

Goose Valley Apartment

"Altyd lekker! Baie om te doen vir kinders."

Plettenbergbaai

Krisjan`s Beach House

"Baie avontuurplekkies rondom en in die omgewing. Mens kan nie daar verveeld raak nie, pryse is maar bietjie knap, maar daar is genoeg strande om te gaan verken."

Plettenbergbaai

Santini Village 43

"Beautiful holiday destination."

Plettenbergbaai

Whale Rock Village 15

"Gaan kuier gerus daar! Kyk net uit vir al die spoedkameras."

Plettenbergbaai

Dolphins Rest

"Plet is 'n pragtige plek daar is so baie om te doen met die kinders, jy sal nie vinnig verveeld raak nie. Kan nie wag tot Desember nie!"

Plettenbergbaai

The Holliday Pad

"We can move to Plettenbergbaai in future for retirement."

Plettenbergbaai

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

"Mal oor Plettenbergbaai. Gaan volgende jaar definitief weer. Kon nie alles doen in een week."

Plettenbergbaai

The Dunes 10

"Plett is so mooi en het 'n heerlike strand met baie minder wind as van die ander strande in die omtrek!! Ook baie veilig!"

Plettenbergbaai

Riverclub 4217

"Just a wonderful holiday destination with friendly people wherever you go. "

Plettenbergbaai

River Club 4216

"Plettenbergbaai is 'n fantastiese vakansie-bestemming met kinders. Daar is baie om te doen en sien."

Plettenbergbaai

Chic Bell Rock

"Plettenbergbaai is 'n pragtige dorp. Elke tweede jaar is dit ons as huisgesin se bestemming. Ek beveel altyd my kollegas aan om te gaan. Hier is soveel aktiwiteite."

Plettenbergbaai

Seagull View Cottages

"Perfekte bestemming vir 'n vakansie met kinders."

Plettenbergbaai

Jolly Jenny's Hidden Gem

"Great place for a family vacation."

Plettenbergbaai

Santini Lace Self-Catering

"Ons was in level 4 lockdown daar. Kry gemeenskap jammer."

Plettenbergbaai

Beau Rivage 29

"Pragtige omgewing!"

Plettenbergbaai

Asemrowende De Meermin

"Charming, upmarket coastal resort with lovely beaches."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!