Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (5)
Wildsplase (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Pongola

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Pongola van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Pongola besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pongola.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pongola akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pongola Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pongola Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Pongola

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Khangela Lodge is in die hartjie van Suidelike Maputaland geleë, net 16 km van die dorpie Hluhluwe af op pad na Sodwana. Dit maak deel uit van 'n privaat wildreservaat van 170 hektaar met sy eie sandwoud, doringvel...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Hier kan jy kies tussen die tradisionele, die byderwetse en die snoesige! Bushwillow Collection: Tradisioneel, dis net die plek vir aandete, B&B-opsie. Hierdie lodge met rietplafonne is uiters huislik en kan 6 ga...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Nguni Lodge skuil tussen die bome in die Kuleni Wildreservaat. Dis 'n privaat reservaat van 17 hektaar in die hartjie van die suidelike Maputaland-streek. Die lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R6 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

LaZuli Bush Lodge is 'n luukse en privaat selfsorgwildsplaas met slaapplek vir 8 gaste in Kuleni, 'n omheinde wildspark 18 km vanaf Hluhluwe. LaZuli Bush Lodge is afgesonder, veilig en privaat en gaste kan as 'n gro...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Imani Bush House is ’n pragtige, privaat perseel met dekke in 'n sandwoud in die Kuleni Wildreservaat. Die woord “Imani” is Swahili en beteken “geloof, harmonie en vrede”. Kuleni bied 'n 200 ha grootte s...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Ihlozi Lodge is 'n luukse selfsorg-lodge op die eksklusiewe Kuleni Privaat Wildplaas wat aan Amorello grens. Dit is die perfekte boswegbreek vir gaste wat op soek is na 'n bietjie meer luuksheid en privaatheid. Ku...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid, KwaZulu-Natal

Black Horse Lodge is in 'n prentjiemooi vallei net 7 km buite Vryheid op die R69 geleë. Die plaas se pragtige tuin en die rustige omgewing skep 'n gevoel van rus en vrede. Plaasdiere dra by tot die lekker atmosfeer...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies. Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 1...

25% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Olifantkus

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma Roberts besit en bestuur. Die lodge is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Umkhumbi bied selfsorgverblyf en is nie ver va...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Hluhluwe Country Cottages bied gerieflike verblyf in 2 kothuise in 'n veilige omgewing op 'n plaas. Die plaas is tuiste van die bekende Illala Weavers en is gerieflik slegs 3 km vanaf Hluhluwe se dorp en 19,4 km van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Pongola akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za