Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
Bladsy 6 - 63 lekke plekke om te bly
Rugged Rocks Beach Cottages bied verblyf in bekoorlike kothuise, verhewe hout-chalets en afgeleë strandkothuise tussen die melkhoutbome en i...
1 Plymouth Hoe is in die Royal Alfred Mariene in Port Alfred geleë. Dié kusdorpie staan bekend as die hart van die Sonskynkus en is halfpad ...
12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf aan ’n gesin van 6 en is net 120 m vanaf West Beach en 170 m va...
The Old Mill is 'n historiese gebou wat in 1850 in Port Alfred op die Kowierivieroewer gebou is, met 'n uitsig oor die see en riviermond. D...
Sea-scape at 17 is 'n selfsorghuis in Port Alfred. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en dis ideaal geleë naby d...
The Royal St. Andrews Hotel, Konferensiesentrum en Spa bou vandag steeds voort op hul trotse, tradisionele gasvryheid wat dateer uit 1924. D...
Angel Cottage is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Port Alfred. Dié eiendom is troeteldiervriendelik en naby die Kowierivier, ...
Dockside Guest House is reg oorkant 'n pragtige klein hawetjie geleë aan die oostelike oewer in Port Alfred in die Oos-Kaap. Port Alfred is ...
Tertia's Log Cabin is 'n gerieflike en ten volle toegeruste hut in 'n stil woonbuurt in Port Alfred, Oos-Kaap. Dit is reg in die hartjie van...
Leyton Place is 'n gesellige tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Port Alfred, Oos-Kaap, en is gerieflik vir gaste op die langpad wat o...
Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.