Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
Bladsy 5 - 60 lekke plekke om te bly
Port Alfred is 'n goedbewaarde geheim met sy subtropiese klimaat, warm oseaan en ryk geskiedenis. First Group Kowie River Chalets het die id...
Kellys Beachfront Apartments is teen die see in Port Alfred aan die Sonskynkus geleë. Die eenhede is ideaal geleë, oorkant die gewilde Kelly...
The Beach Cabin is 'n selfsorghuis van hout in die veilige Port Alfred Sands-kompleks. Die kajuit is 'n ideale vakansiehuis vir 'n gesin met...
Cumberland House is in Port Alfred sowat 2 km vanaf die Heritage Winkelsentrum geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand,...
Fairlie House is in 'n stil straat in 'n woonbuurt in Port Alfred en bied gerieflike akkommodasie naby die middedorp, Royal Port Alfred Ghol...
Richmond House se selfsorgkothuise bestaan uit 3 ten volle-toegeruste, luukse eenhede, elk met 'n eie atmosfeer en dekor-tema. Die kothuise ...
Rugged Rocks Beach Cottages bied verblyf in bekoorlike kothuise, verhewe hout-chalets en afgeleë strandkothuise tussen die melkhoutbome en i...
The Spinning Reel is teen Port Alfred se strand aan die Sonskynkus geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Hiér is die strand byna op jou dru...
1 Plymouth Hoe is in die Royal Alfred Mariene in Port Alfred geleë. Dié kusdorpie staan bekend as die hart van die Sonskynkus en is halfpad ...
Welkom by die Port Alfred akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.