Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Port Nolloth

4.2 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Port Nolloth van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Nolloth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Nolloth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Nolloth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Nolloth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Nolloth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 200 km vanaf Port Nolloth

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Kokerboomkloof Camp Site is in die Richtersveld Transfrontier Park en skuil in 'n kloof wat 'n gunsteling is onder fotograwe en 'n tuiste bied vir van die beste rotsformasies in die Richtersveld. Die naaste...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en k...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R243
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Richtersberg Camp Site in die Richtersveld Oorgrenspark, ’n bekende plek vir diegene wat hou van ’n rivier wat langs hul tent verby vloei. Dié kamp, nes die De Hoop-kampeerplek, kyk uit oor die rivier ...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Namakwaland, Noord-Kaap

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige veldblomme, wat beslis iets is om te sien. Die lodge bied verblyf in 5 dubbelkame...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soebatsfontein, Namakwaland

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 11 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km van Springbok af geleë. Verblyf word in selfsorg-tente in die hart van Namakwaland aangebied. Daar is 3 uniek-versierde tente wat elk slaapplek v...

Vanaf
R4 950
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Namakwaland, Noord-Kaap

Daar vind elke jaar na die winterreën 'n wonderwerk in die Noord-Kaap plaas wanneer die veldblomme begin blom. Gaste kan gemak, ontspanning en gerief by die privaat en mobiele tentkamp, reg op die strand, ervaar ...

Vanaf
R275
per nag (plek vir 6)
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Noord-Kaap

Skilpad Plaas is in die hartjie van die Namakwaland geleë. Dit is slegs per grondpad bekombaar en dit is nie altyd in 'n goeie toestand nie. Die kortste grondpad is 21 km van Kamieskroon af. Verblyf is beskikbaar...

Vanaf
R1 187
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

SANParks Skilpad Rest Camp is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Dié kamp is in die hartjie van die Karoo en strek vanaf die welbekende Skilpad-gedeelte naby Kamieskroon tot by die platorand aan die Weskus. Bree...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 56

Welkom by die Port Nolloth akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za