Resensies van Port Nolloth

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port Nolloth bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.17 uit 5 gekry volgens 58 resensies.
Christina S. - 13th January 2017
staying in Port Nolloth
Baie toeristevriendelik en vriendelike mense.
Michael V. - 6th July 2016
staying in Port Nolloth
Karaktervolle dorp. Vol rowwe diamante. Maak gerus 'n draai by die museum en gesels met George, dit is priceless.
Willem P. - 9th September 2015
staying in Port Nolloth
Aangename dorp met vriendelike en behulpsame mense.
Chrizelda A. - 3rd September 2015
staying in Port Nolloth
Baie mooi dorp, sal definitief weer kom kuier!
Manie B. - 1st September 2015
staying in Port Nolloth
Ver maar verfrissend.
Maggie B. - 24th July 2015
staying in Port Nolloth
Lyk na 'n baie lekker plekkie om vakansie te gaan hou en nie net te oornag nie.
Cobus B. - 4th May 2015
staying in Port Nolloth
Dit is maar 'n stil dorpie maar "Anita's" en "Vespatti" maak die trip die moeite werd.
Peter G. - 28th April 2015
staying in Port Nolloth
Andre S. - 19th March 2015
staying in Port Nolloth
Port Nolloth is een van die Weskus dorpies wat 'n besoek werd is vir 'n toeris.
Johan Pensioenaris L. - 19th March 2015
staying in Port Nolloth
Port Nolloth is een van daai tipiese Weskus-dorpies aan die see en 'n nie net 'n aangename ondervinding om daardeur te reis nie maar ook 'n heerlike oornagplekkie.
Hermon Isaaks I. - 15th January 2015
staying in Port Nolloth
Port Nolloth volgens my is nie die beste toeriste-bestemming nie. Die seewater is klappertand-koud en mense swem glad nie.
Nikette L. - 13th January 2015
staying in Port Nolloth
As jy gaan, maak 'n toer van dit en besoek die naby en afgeleë strande. Als is anders en die natuur het sy eie prag! Waardeer dit! Waardeer die egte gasvryheid en haal asem en vind jou voete - weg van stadsgejaag.
Marius K. - 12th January 2015
staying in Port Nolloth
Nommer een bestemming!
Prudence T. - 6th January 2015
staying in Port Nolloth
Great destination
John R. - 3rd October 2014
staying in Port Nolloth
Port Nolloth is an interesting town with the harbor area and the diamond boats as a special feature. It's seen better days, but if you're travelling to or from the Richtersberg, or are just curious, it's a area to stop in and visit.
Jan B. - 9th September 2014
staying in Port Nolloth
Mense baie vriendelik. Het die stilte geniet.
Madeleine D. - 8th September 2014
staying in Port Nolloth
Oulike klein kusdorpie!
Melanie B. - 1st September 2014
staying in Port Nolloth
You absolutely have to visit the museum and chat to the curator of it while you're in Port Nolloth.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za