Verified Reviews

Port Nolloth

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Nolloth

Rated 4 out of 5 based on 196 reviews.

Port Nolloth

Richtersveld Experience Lodge

"Is 'n baie veilige plek, ek het geen misdaad opgemerk. "

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Ek wil amper nie te veel sê nie, netnou kom almal volgende keer Port Nolloth toe, maar die dorpie is stil en die see is lekker, net die regte resep om te kan ontspan na 'n lang jaar."

Port Nolloth

The Beach House and Cottage

"Port Nolloth is pragtig en vol vriendelike mense!"

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"’n Lieflike Weskus-dorpie met vriendelike mense en genoeg winkels vir alles wat benodig. Pasop vir diewe wat goed steel wat buite staan, veral saans. Sluit alles toe."

Port Nolloth

Beach Shack

"I would not return to this area as I expected more to do and there is very little available."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Port Nolloth is 'n baie mooi en skoon plek, net jammer daar is nie n keuse van restaurante of eetplekke wat lekker vis aan bied nie, maar andersins is dit 'n wonderlike plek."

Port Nolloth

Sunset Lagoon

"A once off experience."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Jammer dat die Weskusdorpe so swaarkry met die visfabrieke wat so toemaak en werkloosheid wat lei to baie misbruik van alkohol en bedelaars by die winkels."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Port Nolloth het ons verras. Ons het lang ente op die strand gaan stap en het veilig gevoel die hele tyd. Van die inwoners het kom groet en te lekker gesels. Ek kan sien dat 'n mens werklik daar kan rus. Die hotel se aandete was smaaklik. "

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Dit was 'n regte Weskus-bekoring om daar te kon wees. 'n Rustige, netjies dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Weskus-ervaring op sy beste."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Die netheid van die dorp is opvallend en ook die woongebiede is baie netjies en die basiese onderhoud word daagliks gedoen. Ek reis op 'n gereelde basis deur klein dorpies in die Wes- en Noord-Kaap en vir seker is Port Nolloth 'n voorbeeld vir die meeste van hulle sover as netheid betref. Iemand in die dorp bestuurspan maak vir seker 'n groot verskil met natuurlik die ondersteuning van 'n baie trotse gemeenskap."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Eerste besoek daar en slegs 2 dae. Weer was aaklig, miskien beïnvloed dit my besluit om nie weer daarheen te gaan."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Eerste keer wat ons daar was en dit is 'n oulike plek. Sal dit weer besoek."

Port Nolloth

Richtersveld Experience Lodge

"Vriendelike mense, heerlike resturante en wegneem-winkeltjies. Sal baie beslis weer Port Nolloth besoek vir 'n langer tydperk."

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Op pad daarheen begin jy wonder of jy die regte bestemming gekies het. Lang pad en oop duine-vlaktes, maar Port Nolloth is 'n besoek werd - veral vir diegene wat ook hou van ons ryke geskiedenis!"

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Slegte tyd gevang - Covid-inperking."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Ons was teleurgesteld omdat geen van die restaurantjies oop was nie. Maar het gehoor dit was nie toeriste-seisoen nie."

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Heelwat te sien in die omgewing, kort miskiem net nog 'n gesellige eetplek of twee."

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Dit was wonderlik om als te beleef wat mens op die internet gelees het van Port Nolloth."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"One night was enough!"

Port Nolloth

Peaceful Place

"Baie min aktiwiteite, gaan met familie en ander vriende om jou vakasie te maak."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Skoon dorp, ons het heerlik gekuier. Dis alles waarde vir geld."

Port Nolloth

Richtersveld Experience Lodge

"Gaan kyk na Kleinzee, Hondeklipbaai, Koingnaas en Alexanderbaai."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Rustige en heerlike omgewing."

Port Nolloth

Beach Shack

"Weskus-gevoel, baie lekker vars vis!"

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Lê baie na aan my hart! Regte bestemming vir iemand wat na rus en vrede soek!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 120

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers