Verified Reviews

Port Nolloth

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Nolloth

Rated 4 out of 5 based on 196 reviews.

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"Rustig, maar soos ander dorpe is daar baie bedelaars."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Mooi en rustige bestemming en normaalweg geskik vir visvang en sekere watersport met die rotse wat die branders ver keer en 'n rustige Weskusbaai voorbring (in die koue Weskusstrome)."

Port Nolloth

Beach Shack

"Perfect for an en route stop over."

Port Nolloth

Nollie's

"'n Baie rustige plek. Dit was aangenaam om die rustigheid van die platteland te beleef. Definitief 'n plek om te oorweeg vir aftrede."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"The Spar in Port Nolloth had all the vital stuff, staff were friendly and helpful, but it was really basic! Fresh fish was unavailable - a bit of snoek from local fishermen was the sum total of it. Several of the restaurants had closed down, prices in the remaining ones were good. This is sleepy hollow South African style, very safe, but absolutely no bright lights, make your own fun, there's no canned entertainment available."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Dis 'n baie lekker plek om te gaan ontspan. "

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Geniet altyd om hierheen te kom. "

Port Nolloth

The Beach House and Cottage

"Baie stil buite die seisoen. Het definitief onder Covid-19 deurgeloop. Restaurant het toegemaak en nuwes probeer die mas opkom."

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"The Port is a gem to visit is time out and a mental reset is what you looking for. I am definitely visiting real soon again"

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Die strande is maar net vuil maar nog steeds lekker om daar vakansie te gaan hou."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Dalk klein en min om te doen. Dis hoekom ek daarvan hou, geen vertrapping."

Port Nolloth

Sunset Lagoon

"Die dorpie het maar baie agteruitgegaan vandat ek laas daar was. Armoede onder plaaslike mense is baie opvallend. "

Port Nolloth

Peaceful Place

"Pragtige, rustige dorpie. "

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Hier kan jy lekker rus. Swak sein, so 'n bietjie van 'n probleem as jy nogsteeds moet e-posse ontvang en stuur."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Ideale weersomstandighede veral vir fotograwe en die veiligste plek wat ek al besoek het."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Baie ver om daar te kom."

Port Nolloth

Polka's Place No 78

"Kan 'n skoner dorpie wees."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Beaches are in need of a clean-up by the municipality."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Niks om te doen nie."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Pragtige kusdorp en rustige atmosfeer."

Port Nolloth

Odendaalsrus

"McDougalls is pragtige Weskus, Noord-Kaap-strand."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Daar is nie veel nie, maar daar is rus en vrede."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Hierdie is 'n klein strand dorpie, met een of twee lekker klein restaurante. As jy lief is vir die see en wil net lekker rus, en stap op die strande, dis die plek vir jou."

Port Nolloth

Polka's Place No 78

"Once in a life time experience."

Port Nolloth

SeaSide Self-Catering

"Rustige atmosfeer."

Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie

"Ons is mal oor die Weskus, maar was teleurgesteld in die toestand van die strand met sy rommel. Daar was dooie robbe (wat nie ongehoort is nie), maar dit is nie verwyder nie. Ek kla nie omdat ek 'n slegte ondervinding gehad nie of omdat ek nie my sin gekry het nie, maar ek voel dat daar meer gedoen word om toerisme in hier pragtige klein weskus dorpies te bevorder. Daar kan nie staatgemaak word op munisipaliteite nie, want hulle is deel van die probleem."

Port Nolloth

Yield House on Beach Road Port Nolloth

"This unique and historically important town has always been a little bit rough around the edges, and that's part of its charm. But the parlous state of the litter strewn streets, and dumping of rubbish bags on the dunes of the main beach, made us feel that both its residents and municipality don't care much for the image of this once well looked after town."

Port Nolloth

Peaceful Place

"Lekker rustige plattelandse dorp."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers