Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 212 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 212 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Port Owen

15% af Winteraanbod!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Flaminkhuisie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se woonerf en is in die kusdorpie, Velddrif, geleë. Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer is met 'n dubb...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en restaurante. Dié gemeubileerde eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers he...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Country Lane River House is 'n selfsorghuis in Velddrif wat met 'n enkele pad van die Bergrivier geskei word. Dit is naby die seiljagklub, die rivierstrand en Bokkomlaan wat bekend is vir sy bekoorlike restaurante, ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Spoonbill Close 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis op die Bergrivier se oewer in die vissersdorpie, Verlddrif. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Flamingo Views is 'n voëlkykersparadys aan die oewer van die Bergrivier, 4 km vanaf Velddrif se middedorp. Die tuinwoonstel is gerieflik ingerig en is op 'n residensiële eiendom waar die eienaars ook woon. Die t...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Weskus, Wes-Kaap

Dié manjifieke ou plaashuis en kothuis is aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif geleë. HeronsRest Velddrif het moderne afwerkings en lê op 'n Weskus-plaas wat strek oor 6 hektaar. Dis die perfekte plek vir...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel is aan die Weskus net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Die hotel is 'n rustige toevlugsoord, maar spog steeds met 'n hele reeks geriewe. Dieverblyf bestaan uit luukse en s...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Port Owen

Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Fisherman's Cottage bied 2 selfsorgwoonstelle in St. Helenabaai. Elkeen van die kothuise het 2 slaapkamers op die boonste verdieping en deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelb...

20% af Naweke!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Shabby Chic Beach House bied 2 selfsorgeenhede in Dwarskersbos en slegs 'n kort stappie vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste die keuse tussen die Shabby-eenheid met slaapplek vir 4, of die Chic-ee...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Supa Flats is 'n selfsorgwoonstel bo die motorhuis van die eienaars se huis in die kusdorpie, Dwarskersbos. Die bekoorlike dorpie langs die Weskus spog met 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, voetslaan, visvang,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Port Owen akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za