Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Porterville

4.2 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Porterville van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Porterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Porterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Porterville B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Porterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Porterville B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 100 km vanaf Porterville

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Wellington, Wes-Kaap

Bradgate Manor House is 'n Victoriaanse huis in die rustige dorpie Wellington, wat omring word deur berge en wingerde. Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers en dit beskik oor 'n koninggrootte-bed...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Wes-Kaap

Tolkabos B&B - daar's geen beter plek om te rus en herlaai nie! Dié plaas is in die Groenrivier Private Landgoed in die hartjie van die Swartland geleë. Verwag 'n warm en verwelkomende plaasverblyf met Karel en J...

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
B&B in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Paarl

Tempel Wines is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan 'n gratis wynproesessie en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly. Elke gastekamer het 'n sto...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitek...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

De Kleijne Bos Country House is in 1692 gebou en is in die hartjie van die Drakensteinvallei in die Kaapse Wynlande net 3 km van die Paarl af. Dié ou Kaap-Hollandse huis is in 'n 4-ster-gastehuis omskep en bied luu...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Velddrif, Weskus

Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif. Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 of 3 enkelbeddens wa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Lemoenkloof, Paarl

Madeliefie is 'n B&B wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek, na aan verskeie doendinge en besienswaardighede in die Kaapse Wyn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

d'Olyfboom Guest Rooms is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl. Die hoofdoel van die gaste-suites is om verblyf te bied aan konferensiegangers en sakere...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen, Velddrif

Casa Della Diga is 'n B&B in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za