Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Prince Albert Road

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Prince Albert Road

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Gecko Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elkeen uniek versier is en sentraal in Prins Albert agter 'n ikoniese gebou geleë is. Die kothuise is in 'n skaduryke binnehoftuin wat gedeel word en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Koppie Cottage is teen die bekende Gordon Koppie-roete in Prins Albert en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus kothuis. Die smaakvol versierde kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 klein kinders op ’n u...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Groot-Karoo

Prince Albert Country Stay is in die hartjie van die dorpie geleë en winkels en restaurante is binne loopafstand. Ons akkommodasie is rondom 'n beeldskone, rustige tuin en 'n swembad geleë wat die middelpunt is va...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Lavenders is 'n elegante en stylvolle kothuis in 'n stil area van Prins Albert, 'n sjarmante opsie vir 'n heerlike wegbreek. Dit is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en museum...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Elfen House and Cottage is in Prince Albert geleë. Die privaat vrystaande eenhede kan apart of saam bespreek word. Die Karoo-styl huis beskik oor lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Geriewe sluit 'n plats...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Onse Rus Guest House is in Prins Albert geleë, 'n klein dorpie aan die voet van die majestueuse Swartberge. Die area is bekend vir sy pragtige wingerde en berguitsigte. Dit is die perfekte plek vir diegene wat van ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaap Karoo

Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Prins Albert. Dié pragtige dorpie is geleë aan die voet van die Swartberge wat oortrek is met wingerd...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë. Casa M...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Nieuwerust bied luukse selfsorgverblyf in Prince Albert. Dis die tweede van 3 luukse eenhede. Die eenheid kombineer die 1960's met moderne geriewe en beskik oor pragtige bal-en-klou-meubels. Nieuwerust bied geriefl...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Huis Adriaann bied selfsorg-akkommodasie in 'n oulike tuinkothuis in die bekoorlike dorpie van Prins Albert wat aan die voet van die Swartberge in die Karoo-streek van die Wes-Kaap geleë is. Die kothuis bestaan ui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za