Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
69 lekke plekke om te bly
Woodlea is 'n knus woonstel in Pringlebaai wat gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom bied. Dit is aa...
Waterblom in Pringle is 'n nuut-opgeknapte seefronthuis in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai. Daar is 2 onafhank...
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing is 'n mooi selfsorg-ateljeewoonstel in die kusdorp Pringlebaai. Die hele o...
Ali-pad na Kaapstad is 'n selfsorghuis wat veilige, skoon en netjiese topgehalte-oornagverblyf in die kusvoorstad v...
Juntos @ 891 is 'n ruim selfsorghuis in die lieflike kusdorpie Pringlebaai. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groe...
Pringle Bay Home is 'n pragtige, ruim selfsorghuis in Pringlebaai wat omring word deur die Kogelberg Biosfeerreserv...
Dié eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n eenvoudige o...
The Yellow Door is 'n stylvol gemeubileerde vakansiehuis in Pringlebaai. Hierdie eiendom skuil onder die Hangklipbe...
The Bay Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Pringlebaai, net 500 m van die strand af. Dis ideaal ...