Geverifieerde Resensie

Prince Albert

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Prince Albert bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1027 resensies.

Prins Albert

Onse Rus Guest House

"Ons was teleurgesteld dat ons spesifiek die antieke winkels op die dorp wou besoek, maar omdat dit beurtkrag was het 2 van ons gunstelingwinkels bloot nie oopgemaak vir die middag nie. Ons het gereis vanaf Hermanus op pad na Port Alfred en juis vir hierdie rede in Prins Albert oorgebly."

Prins Albert

Bushman Valley

"Pragtige dorpie."

Prins Albert

Bushman Valley

"Magic place for biking and hiking."

Prins Albert

Casa Milorca

"Prince Albert is 'n idilliese dorpie en 'n besoeker het regtig meer as net 'n middag nodig om al die plekkies te besoek en te geniet."

Prins Albert

Nieuwehuyz

"Prins Albert is 'n moet-sien! Dit is 'n pragtige dorpie in die middel van nêrens waar mens jou siel kan vind en net lekker ontspan. Ons sal volgende keer vir seker vir langer as 'n dag in hierdie dorpie oorbly."

Prins Albert

59 Mark Street

"Pragtige, eietydse dorpie met vriendelike mense, oulike winkeltjies en lekker eetplekkies. Die omgewing is eg Karoo."

Prins Albert

Casa Milorca

"Pragtige, historiese dorp."

Prins Albert

Karoo Khaya

"Lovely quaint Western Cape village with exquisite access roads to and from the east: Meirings Poort Pass and the historic Swartberg Pass."

Prins Albert

Casa Milorca

"'n Juweel van 'n plek met die pragtige, outydse winkels en vriendelike mense!"

Prins Albert

Casa Milorca

"Sal graag weer wil besoek."

Prins Albert

Casa Milorca

"Was beïndruk met Prins Albert met heelwat dinge om te beleef."

Prins Albert

Karoo Masterclass Cottage

"Doen die Historical/Ghost walk wat Ailsa die Story Weaver aanbied. Het restaurante (selfs vir ontbyt) duur gevind."

Prins Albert

Bushman Valley

"Pragtige skoon en netjiese plek. Net jammer meeste plekkies is toe op 'n Sondag."

Prins Albert

Casa Milorca

"Nie veel in dorp self te doen nie, maar is naby pragtige Swartbergpas."

Prins Albert

57 Mark Street

"Een nag in die dorpie is nie genoeg nie. Moet die dorpie ten minste 2 aande oorbly om alles te ervaar. Effense ompad om dit te gaan sien het, maar die inwoners van die dorpie is baie vriendelik."

Prins Albert

Yellow House

"Sal definitief terugkeer. Die restaurant het heerlike geregte op die spyskaart."

Prins Albert

The Sanctuary

"Prins Albert is 'n fees. Baie goeie restaurante - Jeremy's is ons gunsteling, baie interessante markies en natuurlik die indrukwekkende Swartbergpas."

Prins Albert

Bushman Valley

"Kinders wat bedel is lastig."

Prins Albert

Casa Milorca

"Pragtig en interessant. Heerlike eetplekke."

Prins Albert

Elfen House and Cottage

"Een dag is te kort om Prins Albert te besoek. Sal volgende keer langer kuier."

Prins Albert

Casa Milorca

"It's safe, clean town and friendly. Will certainly visit again."

Prins Albert

At 85 on Church

"Beste pizza ooit is African Relish."

Prins Albert

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met mooiste geboue en lekkerste restaurante."

Prins Albert

Bushman Valley

"Die dorp vol muskiete en te min kafees vir so 'n groot dorp, verder nie sleg."

Prins Albert

Casa Milorca

"Pragtige dorp!"

Prins Albert

Onse Rus Guest House

"If you have the opportunity, spend at least 2 nights!"

Prins Albert

Aloe Guest House

"Het Saterdagoggend die mark besoek. Egte plaasondervinding. Vriendelike, plat-op-die-aarde mense. Mal oor hierdie dorpie."

Prins Albert

Karoo Khaya

"Alhoewel dit 'n klein dorpie is, was dit heerlik om die kaasfabriek te besoek."

Prins Albert

Wolvekraal Guest Farm

"Baie om te ervaar. Ons het nog nie alles gesien nie, sal weet moet gaan."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang