Geverifieerde Resensie

Richards Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Richards Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 105 resensies.

Richardsbaai

Daai Plek Holiday Home

"Gaan vir die golwe. Niks anders."

Richardsbaai

Daai Plek Holiday Home

"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."

Richardsbaai

Bay Sun Lodge

"Great place."

Meer-en-See, Richardsbaai

The Crayzee Fish Guest House

"Weet nie altyd van aktiwiteite om besig te bly nie."

Meer-en-See, Richardsbaai

The Crayzee Fish Guest House

"Uitstekende visvang-bestemming. Die yacht club is baie netjies en akkommoderend vir kinders. Alkant strand kort ordentelike toilet geriewe wat werk, met 'n behoorlike kafeteria om iets te kan koop om te eet en te drink. Dalk weens die fees seisoen, maar die grasperk voor die strand was besoedel met gebreekte glasstukke."

Richardsbaai

Woodpecker Inn

"As jy wil swem in warm weer is dit ideaal maar die humidity vir my is te veel."

Richardsbaai

Seagull Lodge

"Baie lekker dorp."

Meer-en-See, Richardsbaai

La-Rene

"Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik. "

Richardsbaai

Daai Plek Holiday Home

"Indien u Richardsbaai via die N11 Suid (Suid van Ermelo)tot N2 Noord besoek, maan ons u om uiters versigtig te wees vir die swaar vragmotorverkeer en slaggate. Spoedlokvalle sal u amper in elke sone vind waar die spoedgrens minder as 120km/uur aandui! Richardsbaai oor die algemeen is 'n "vakansiestad" met genoeg avontuur wat in elke behoefte sal voorsien; hetsy 'n stedeling, plaasjapie of reisiger / kranige vakansieganger."

Richardsbaai

Woodpecker Inn

"Beautiful place."

Richardsbaai

Gecko Inn

"Lieflike dorp. "

Richardsbaai

Daai Plek Holiday Home

"Ons ken Richardsbaai al baie jare. Die weer is middelmatig. Voordat dit te warm word dan koel jy af met 'n windjie of reën."

Veld En Vlei, Richardsbaai

Daai Plek Holiday Home

"Dit is 2 km van 'n lekker groot inkopiesentrum af geleë."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang