Verified Reviews
Riebeek-Kasteel
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riebeek-Kasteel
Rated 4.6 out of 5 based on 243 reviews.
"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."
"A beautiful little town with everything you need, I can see this town growing as the migration happens. The locals are very friendly and are always looking to champion the town and the surrounding valley. It sometimes felt as if they were recruiting new residents which is understandable because it is such a lovely place. There are great restaurants, coffee shops, pubs, breweries, a very very good wine shop, a couple and a couple of bakeries so you can't go wrong. If you plan to visit you might not want to leave."
"Lovely clean village with nice restaurants and pubs. Very central for exploring the area."
"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."
"Pragtig, naby Tulbagh, lekker eetplekke oral. Vriendelike mense en vinnig om by Kaapstad Lughawe te kom."
"Heerlike, rustige platelandse plekkie weg van die stad se gewoel."
"Beautiful town with stunning scenery. The only drawback was that many of the restaurants and bars weren't open at night. However, we were there from Sunday to Wednesday so this should be expected in a small town."
"Dis die wonderlikste plek wat ek al beleef het in 'n baie lang tyd, ek het die natuur en uitsig baie geniet."
"Pragtige omgewing wat baie bied om te doen, koop, stap, en te ervaar in die natuur, werklik die moeite werd om in die omgewing te kuier!"
"Eves Etery, la Pirilla and The Alchemist local little pub is highly recommended as a stop by."
"Ek was net vinnig oornag daar vir 'n troue. Het nie regtig tyd gehad om die dorp ten volle te geniet nie. Ek het as enkelvrou baie veilig gevoel en daar is baie oulike plekke wat besoek kan word."
"'n Heerlike dorpie met interessante winkeltjies. Gelukkig het ek die Sondag die dorpie explore, want baie plekkies is Maandae en Dinsdae toe."