Resensies van Riebeek-Kasteel

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riebeek-Kasteel bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.64 uit 5 gekry volgens 248 resensies.
. - 16th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtigste dorpie ooit! Sal enige tyd weer besoek.
. - 13th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Idilliese dorpie!
. - 9th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
As jy van goeie wyn en olyfprodukte hou, is dit 'n baie goeie plek! Baie te sien en doen in omliggende plekke soos Darling .Toffiefabriek, kaasfabriek, bierbrouery en wynkelder. Heerlike eetplekkies.
. - 9th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Die rustigheid en oorspronklikheid, asook vriendelikheid van die mense in die Vallei, staan uit. Die verskeidenheid eetplekke is ook 'n pluspunt. Sal weer gaan.
. - 7th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Baie om te sien - Allesverloren wynproe 'n moet!
. - 5th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Fantastic place to spend a weekend.
. - 5th September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Daar is genoeg om jou vir twee tot drie dae besig te hou. Maar indien jy beplan om langer te bly moet jy maar bereid wees om na ander dorpe ook te ry.
. - 2nd September 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Die mooiste dorp met vriendelike mense en heerlike eetplekke.
. - 26th August 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is bietjie van 'n geheim. Mooie plek (ek raak regtig liries daaroor) en ook sentraal geleë om plekke naby te besoek.
. - 11th August 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Lekker klein dorp.
. - 28th July 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige natuur met wonderlike mense.
. - 21st July 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Goeie restaurante (Beans het baie lekker koffie en ontbyt) en vreeslike mooi omgewing. Definitief die moeite werd om te besoek.
. - 30th June 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek.
. - 22nd June 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Voel of jy in 'n ander land is.
. - 20th June 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël.
. - 26th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Oulike klein dorpie.
. - 25th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige plekkie, ek sal regtig weer teruggaan, en kan dit vir almal aanbeveel.
. - 22nd May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists.
. - 12th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Ek love die dorpie.
. - 7th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Mooiste dorp in die land.
. - 7th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers.
. - 6th May 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Mense is baie vriendelik en dit bly platteland, weg van al die gejaag van die stad.
. - 7th April 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Mooi dorpie.
. - 31st March 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Het ongelukkig nie tyd gehad om regtig deur die dorpie te gaan nie, maar sal beslis weer vir 'n besoek gaan.
. - 21st January 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Nice small town.
. - 14th January 2016
staying in Riebeek-Kasteel
Puik ou plekkie met lekker eetplekke!
. - 17th December 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Dit is 'n baie mooi klein dorpie met baie interessante plekkies om te besoek.
. - 16th November 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Baie mooi vakansie dorpie!
. - 5th November 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Baie oulikke dorp, met als wat wat ons nodig gehad het. Ongelooflike eetplekkies en stunning uitsigte.
. - 2nd November 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleë naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens.
. - 9th October 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing, met volop restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
. - 1st October 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Baie lekker!
. - 24th September 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Lekker plattelandse plek om te bly, nie ver van groot plekke af nie
. - 21st September 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile.
. - 27th August 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom!
. - 7th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien.
. - 5th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land.
. - 22nd June 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Sentraal geleë en die rustigheid sal jou altyd laat stop al is dit net vir 'n koppie koffie.
. - 21st May 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Mooi dorp met outentieke styl. Lieflik. Kan heel moontlik romanse laat blom.
. - 14th May 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteek is definitief die moeite werd om te besoek en bied aan besoekers die geleentheid om weg te kom van die stad vir 'n totale wegbreek geleentheid. Heerlike eetplekke, met olyfplase en wynproe-geleenthede in die dorp en omliggende plase. Absoluut die moeite werd om te besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]