Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Riviera

4.2 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Riviera van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Riviera besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Riviera.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riviera selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riviera Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riviera Selfsorg-eenhede - Pretoria

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviera

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winke...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riviera

Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisige...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Riviera

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Edelweiss is ‘n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Rietfontein, Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlik en kulturele trekpleisters, asook historiese geboue en museums. Dié eenheid beskik ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Tabula bied gerieflike semi-selfsorgverblyf 550 m vanaf die Uniegeboue in Arcadia, Pretoria. Die 2 kamers is deur Herbert Baker ontwerp en bied elk slaapplek aan 2 gaste en toegang tot privaat tuine. Die kamers he...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Pretoria

The Flatlet at 160 is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in die lieflike woonbuurt, Eastcliff in Pretoria. Dié woonbuurt se strate spog met jakarandabome. Die perseel is naby Pretoria Universiteit en is ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

50% af Weeksdae!
VanafR1 500
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Herda's Guest Suites is in Rietfontein, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby hospitale, verskeie winkels, restaurante en die sakegebiede. ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 min...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Pretoria

On-The-Wheel is 'n gastehuis wat versteek is in 'n pragtige, rustige tuin in die voorstad van Villieria, Pretoria. Daar is volledige rolstoeltoegang regdeur die huis. Die gastehuis is ideaal geleë vir die onderskei...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Upsi Daisies selfsorg tuinwoonstel is geleë in die rustige woonbuurt Villieria in Pretoria. Ons pragtige enkeleenheid spog met sy eie ingang en tuin. Veiligheid en eksklusiwiteit is vir ons ongelooflik belangrik e...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Middelberg Manor Self-catering bied gerieflike verblyf in gerieflike woonstelle in Muckleneuk in Pretoria. Dit bied 'n toevlugsoord in die stad vir lang- of korttermyn verblyf. Die woonstelle is op 'n residensiële...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hatfield, Pretoria

Jacaranda Park is 'n selfsorg-woonstel in 'n veiligheidskompleks in die bedrywige Hatflield-woonbuurt van Pretoria. Dis net 400 m vanaf die Gautrein se Hatfield-stasie geleë. Dié woonstel beslaan 57 m² en beskik...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muckleneuk, Pretoria

Sérénité Studio is in die boomryke Muckleneuk in Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang en het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Riviera selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Riviera akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riviera akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za