Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rooseveltpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooseveltpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooseveltpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roosevelt Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooseveltpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooseveltpark

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Risidale

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997. Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Klip Khaya is in die rustige noordelike woonbuurt Linden in Johannesburg. Die eiendom is binne 'n 5 km radius vanaf die Barnyard Theatre Cresta, Randpark Gholfklub en die Brightwater Commons. Dié ateljee-woonstel...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Emmarentia, Randburg

Umgwezi Lodge is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak. Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbed...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa Massimo - Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in Cresta, 'n woonbuurt in Randburg, naby die grens van Johannesburg. Cresta Winkelsentrum is in die middel van die residensiële area geleë en is 'n alom bekende besoe...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Linden

Jojendi Guest House is in Linden geleë, een van Johannesburg se noordelike voorstede, naby Randburg. Dit is 'n baie stil residensiële area, maar tog naby die gewilde besighede, winkelsentrums, konferensie- en verm...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden, Randburg

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik...

Naweek-
aanbod!
VanafR1 600
R1 067
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff, Randburg

House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf word aangebied in 5 indivi...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 895
R1 706
per nag (plek vir 2)
B&B in Linden, Randburg

The Farmhouse Carus Gardens is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Hierdie erfenishuis is in 1899 gebou en is opgeknap. Die huis word omring deur groot Jakarandabome en het 'n stoep ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Johannesburg

9th Street is in Linden sowat 8 km vanaf Rosebank se Gautreinstasie. Verblyf word gebied in ‘n gerieflike kamer apart van die hoofhuis, asook in 2 aparte ruimtes in die skuur, wat in die agtertuin geleë is. Die g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff, Blackheath

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Panhandle Place is 'n vreedsame en veilige hawe in die stad en bestaan al vir 20 jaar. Die verblyf bied verskeie selfsorgopsies in 'n pragtige tuinopset in Linden, 'n boomryke voorstad van Johannesburg met breë str...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Darrenwood

Darrenwood Guesthouse is sentraal geleë in 'n lieflike, stil singel naby Cresta Winkelsentrum, naby Randburg, die Waterfront en Sandton. Daar is ruim en gemaklike verblyf beskikbaar met 'n heerlike ontbyt asook j...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Johannesburg

Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Fiction in die area. Luci en Nicol du Toit sien uit daarna om jou te verwelkom...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Rooseveltpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za