Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Rooseveltpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooseveltpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooseveltpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roosevelt Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooseveltpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooseveltpark

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Northcliff, Randburg

Valeur on Willow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eiendom is in die welvarende woonbuurt, Northcliff, in Johannesburg geleë. Val...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Gauteng

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n du...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Kolskoot is 'n selfsorghuis in Victory Park in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié eiendom is naby Rosebank, Sandton, Randburg en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die M1 en N1. Dié huis beski...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cresta, Randburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 'n dubbelverdiepingwoonst...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing. Die kamer bi...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
B&B in Melville, Gauteng

Blu Trea is 'n omgewingsbewuste-huis weg van die huis af in die moderne woonbuurt, Mellville. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elkeen slaapplek aan een of twee gaste kan bied. Die kamers is ingerig met gemakl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
B&B in Randburg, Windsor West

Isabel's Guest House bied B&B in Windsor-Wes, Randburg. Dié gastehuis is net 100 m vanaf Beyers Naude-rylaan, wat die hoofweg is wat na Johannesburg se middestad lei. Daar is 8 kamers wat individueel versier is. E...

25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Rallendtando Guesthouse is sentraal geleë in die Westdene-woonbuurt in Johannesburg. Die gastehuis is naby universiteite, die lughawe, winkelsentrums, restaurante, historiese besienswaardighede, kunsgalerye en vers...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst, Johannesburg

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk. Daar is 5 unieke gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Rooseveltpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]