Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Rooseveltpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooseveltpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooseveltpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roosevelt Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooseveltpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooseveltpark

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Randburg, Victory Park

Sunflower Villas is in Victory, 'n noordelike voorstad van Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die middestad. Verblyf word in 2 selfsorgvillas aangebied. Die eerste vil...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ong...

Vanaf
R485
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Ateljee Parkhurst is ‘n gerieflike blyplek in die hartjie van Johannesburg, net 5 minute se stap na die bekende 4de Laan in Parkhurt met sy gewilde bistro’s, restaurante en winkels. Die ateljeewoonstel is op 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n du...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Kolskoot is 'n selfsorghuis in Victory Park in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié eiendom is naby Rosebank, Sandton, Randburg en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die M1 en N1. Dié huis beski...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Cresta, Randburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaa...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing. Die kamer bi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Moonview Accommodation bied gastekamers in Northcliff, Randburg. Die gastehuis is naby winkelsentrums en ander geriewe in die area geleë. Moonview Accommodation het 2 gastekamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cresta, Randburg

5 Heide Avenue is in Cresta, Randburg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste of diegene wat vir hul familie kom kuier. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Rallentando Guesthouse is sentraal geleë in Westdene, Johannesburg. Die gastehuis is naby die Universiteit van Johannesburg (UJ), WITS, Netcare hospitale in Milpark en Garden City, winkelsentrums, restaurante, hist...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

The Links House is ’n selfsorgkothuis in Johannesburg se voorstad, Parkhurst. Dit is naby Rosebank en Sandton waar daar lekker eetplekke en winkels is. The Links House is by die 13de putjie van die Parkview Gholfb...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkhurst, Parktown Noord

Bridge House is 'n gastehuis in die moderne en bedrywige Parkhurst, een van die noordelike voorstede van Johannesburg. Dis in 'n stil doodloopstraat geleë wat oor 'n kabbelende rivier uitkyk. Daar is 5 unieke gas...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

Abbott's in Parkhurst bied gemaklike selfsorgverblyf aan in 'n privaat woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die huis is in die voorstad Parkhurst in Johannesburg geleë. Dié woonstel het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Rooseveltpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za