Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Ruimsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruimsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruimsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruimsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruimsig Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Tres Jolie, Ruimsig

La Serena Guest House & Conferencing bied akkommodasie in die noordwestelike gedeelte van Johannesburg. Dié gastehuis bied verblyf in 1 'executive' suite en 2 klassieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig

Ruimsig Golf View Manor is 'n luukse, grasdak-gastehuis, in die gesogte voorstad Ruimsig in die Wesrand geleë en bied 9 ruim, luukse gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Ruimsig Manor se styl is 'n samesmelti...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ruimsig

Hole in One Guest House and Conference Centre is 'n luukse boetiekhotel wat in 'n koloniale-styl getooi is. Dié gastehuis het 'n restaurant, funkie- en konferensielokale en 'n kapel. Dit is ideaal geleë in Ruimsig...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruimsig

30% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Wes-Rand

Nice by Nature is 'n pragtige gastehuis, huweliksonthaal- en konferensiesentrum, geleë in die omgewing van Honeydew/Muldersdrift. Dit is slegs 25 minute vanaf Sandton en 20 minute van Lanseria Lughawe af. Ons het ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roodepoort, Wes-Rand

Amadwala, wat plek van die rots beteken, is in 'n beboste omgewing van 5,5 hektaar in Roodepoort geleë. Amadwala is 'n gepaste opsie vir reisigers wat Johannesburg en die omliggende besienswaardighede wil verken, o...

Vanaf
R1 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Poortview, Wes-Rand

Black Eagle is 'n boetiekhotel en konferensielokaal in die weste van Johannesburg, slegs 25 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die gastehuis word omring deur verskeie sakeondernemings, gimnasiums en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Wes-Rand

Golden Candle B&B is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg en dis net 2 minute vanaf Laser Park en 15 minute van Lanseria Lughawe af. ...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersdrift, Wes-Rand

Country Park is langs Beyers Naude-rylaan in 'n rustige plattelandse omgewing in Muldersdrift, Johannesburg geleë. Ons bied luukse verblyf, 'n klein konferensiesaal asook karavaan- en kampplek teen bekostigbare pry...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Roodepoort

Eagle Nest Luxury Accommodation is in Hendrik Potgieterstraat naby die N14 en N1 in Roodepoort geleë. Verblyf is in 22 luukse kamers beskikbaar, waarvan 16 koningingrootte-kamers is, 4 kamers elk 2 enkelbeddens he... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Wes-Rand

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...