Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ruimsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruimsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruimsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruimsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruimsig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruimsig

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueuse, ou bome. Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa nooi gaste uit om eksklusiwiteit met 'n versk...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR965
R676
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilgeheuwel, Johannesburg

Milly's Touch B&B Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgewing op die eienaar se perseel in die Wesrand van Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kloofendal, Heldekruin

7th Heaven Guesthouse is in die heuwels van Helderkruin, Roodepoort geleë en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die Kloof-en-Dal-vallei en pragtige sonsondergange. Die gastehuis bied verblyf in 6 gerieflik gemeubilee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Silverfields, Krugersdorp

Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg van die Mensdom, Hartbeespoort en Magaliesberg. Pam's Place is ideaal vir 'n vakansiewegbreek, sakerei...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Usambara Lodge is 'n unieke, luukse toevlugsoord vir die hedendaagse reisiger. Die lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs 30 minute van beide Johan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Falls, Johannesburg

Palm Tree Accommodation 2 is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Little Falls, Roodepoort. Die huis bied verblyf aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer he...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Kings Cottage is 'n gerieflike selfsorg-kothuis vir 2 gaste op 'n veilige perseel in Krugersdorp. Die grasdak-kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

The River Stay @ Woodlands is in Muldersdrift en bied gehalteverblyf aan trougaste, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie troulokale, die Silverstar Casino en verskeie restaurante, winkels, aktiwiteite ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverfields, Breaunanda

Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en bekostigbare verblyf te bied. African Sky Guest Accommodation is in Krugersdorp, bo in Voortrekker...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]