Geverifieerde Resensie

Sabie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 458 resensies.

Sabie

Dublin Guest Lodge

"Perfect place for exploring and mountain biking!"

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Sabie is 'n wonderlike plek. Elke persoon moet minstens een maal daarheen gaan."

Sabie

Bananien Lodge

"Pragtige dorpie, sentraal vir baie besienswaardighede."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Sal weer Sabie besoek!"

Sabie

Floreat Riverside Lodge

"Ons wou nie terug kom huistoe nie, dis so 'n rustige dorp met vriendelike mense."

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Indien 'n mens van natuur hou en min tyd het om dit te geniet, is Sabie een van jou beste dorpies om heen te gaan. Daar is baie om in een dag se rondreis te sien en genoeg om 3 weke te spandeer en nie alles te sien nie. Ons was 8 jaar gelede daar en kan werklik sien dat nie baie het verander in die tydperk nie. 'n Stil rustige ou dorpie met seker een van die mooiste natuurlike besienswaardighede. Jy kan verlief raak op die dorp en sy mense en jy sal altyd iets goeds van die dorpie kan vertel."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Sabie is 'n baie mooi dorp met baie vriendelike mense."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Some of the roads are bad with potholes. "

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang