Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sand Bay

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hermanus, Onrus

River Tree House is in Onrusrivier in Hermanus en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie dubbelverdiepin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Festina Lente in Onrus bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Onrus. Dié ongekunstelde huis met ongepleisterde mure en 'n plankvloer wat kraak, bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 en suite-...

Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Beach House Breakaway is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Onrus. Die eiendom is ideaal geleë, 400 m vanaf Onrusstrand en ongeveer 7 km vanaf Hermanus. Daar is 1 hoofhuis en 2 tuinwoonstelle met slaapplek vir 'n gro...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Green Street Apartment is tussen die berge en die see in Onrus. Die eiendom is 300 m vanaf Onrus se strand en verskeie loopvlakke waar gaste die fynbos, voëllewe en vars lug kan geniet. Dié woonstel op die boons...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage is in Onrus, 'n rustige dorpie 5 km vanaf Hermanus geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede wat die hoofhuis en die kothuis insluit. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 v...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Cycads Selfsorg 7 is in Onrusrivier net 10 minute se ry vanaf Hermanus. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat die stad wil ontsnap. Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 7 gaste. Die e...

Vanaf
R6 040
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

16 on Arum Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat 1 straat vanaf die see in Onrus geleë is. Dis ook net 'n paar minute se ry vanaf Hermanus in die Overbergstreek. Onrus skuil tussen berge, riviere, strandmere en die...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 3 is geleë in Onrusrivier, slegs 10 min. van die gewilde Hermanus af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontspan. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Cycads Self-catering 6 skuil in Onrusrivier, net 10 minute se ry van Hermanus af. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgedruis. Dié woonstel het 2 slaapkamers wat verblyf aan 6 gaste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 3)
B&B in Onrus, Wes-Kaap

Daphne's Place is gerieflik gemeubileer. Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]