Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sand Bay

Vanaf
R7 134
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hermanus, Onrus

Sunridge aan zee Beach Villa is 'n lieflike vakansiehuis met 'n uitsig oor Onrus-strand in Hermanus. Die smaakvolle huis bied baie ruimtes met pragtige see-uitsigte om in te ontspan. Die huis beskik oor 5 slaapkame...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

House Isabella is in Onrus geleë, 'n kusdorpie net 6 km van Hermanus af. Hierdie huis spog met pragtige uitsigte oor die see en is 15 minute se stap van die strand af. Somerset-Wes is 48 km weg. Daar is 2 gesinsw...

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

The Gatehouse at 19 Disa is in Onrus en bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook slegs ’n paar ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

16 On Antrim is 'n moderne en privaat selfsorg-tuinwoonstel wat in Onrus geleë is. Onrus is naby Hermanus in die pragtige Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë op 'n kusstrook wat tussen die berge, riviere, strand...

Vanaf
R3 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Protea 29 is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Onrus naby Hermanus. Die pragtig versierde huis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers, 3 sitkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers beski...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Matshana Lodge op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Onrus geleë. Die landgoed is lekker naby die dorp se geriewe, minder as 6 km van Hermanus se middedorp en gewilde walviskykpunte af. Verblyf besk...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Protea is 'n moderne selfsorghuis vir 9 gaste net 300 m van die strand in Onrus af. Hierdie ruim huis strek ook 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 2 sitareas. Een ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Beach Walk Gastekamers is in Onrus in die prentjiemooi Overberg-streek geleë. Onrus lê langs die kuslyn, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen die berge en die see. Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Droomvanger is in Onrus, 'n dorpie 8km vanaf Hermanus. Die huis is slegs 250 m vanaf Onrus se hoofstrand en strandmeer geleë. Daar is slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-ko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 2)
B&B in Onrus, Wes-Kaap

Onrus Island Private En-suite Bedroom is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Onrus. Die perseel is die ideale basis vir gaste wat besienswaardighede en gewilde walviskykplekke in die area wil besoek. Die kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]