Indien jy Santosbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Santosbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Santosbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Santos Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Santosbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 46 lekke plekke om te bly
Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel in Santos Beach in Mosselbaai. Die eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat na dié top-vakansiebestemming re...
81 De Bakke Terrace is in Mosselbaai, die gunsteling vakansiebestemming geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en spo...
Santos 15 is net 'n paar treetjies vanaf Santosstrand in Mosselbaai geleë. Dit is die ideale akkommodasie vir 'n gesin of groep vriende wat ...
Santos 11 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte wat teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë is. D...
Baystay is in die gewilde dorp Mosselbaai geleë. Dit is net 500 m vanaf De Bakke-strand en 800 m vanaf Santos-strand. Verblyf word in 2 self...
Santos 7 is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping met pragtige see-uitsigte. Santos is teen die see by Santosstrand in Mosselbaai geleë...
Mossel Bay Manor is 'n huisie in Die Bakke en bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n...
Villa Chanel No 11 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Mosselbaai geleë. Die streek is bekend vir sy jaarlange matige klimaat, goue str...
Nautica 301 is in Die Bakke, Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doendin...
Nautica 207 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir sy heeljaarse matige klimaat, goue...