Indien jy Santosbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Santosbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Santosbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Santos Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Santosbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 46 lekke plekke om te bly
Gouriqua at Mossel Bay is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Gouriqua-kompleks in Mosselbaai met 'n uitsig oor Santos...
Gelukkig by Gouriqua bied selfsorgverblyf aan 4 gaste by Santosstrand, Mosselbaai. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ...
Drika's Verblyf is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Mosselbaai. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamer...
Park House Lodge bied rugsakreisigersverblyf in 'n lowerryke tuin in Mosselbaai, met toegang tot prentjiemooi strande, die hawe, restaurante...
Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Dié hawedorp is op die Tuinroete en is bekend vir ...
Palm Centre 10 bied selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in die Palm Centre-gebou in Mosselbaai. Dié eenheid op die tweede verdieping b...
C-Vu-Cottage is 'n semi-selfsorg tuinwoonstel vir gaste in Mosselbaai sentraal. Die woonstel is op die perseel van die hoofhuis en het 'n ...
MyTinyApartment @ Mosselbay bied selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel bied slaapplek aan ...
No. 4 Duke Street is in Mosselbaai met 'n uitsig oor die baai in die verte. Die eenhede is op dieselfde perseel as die hoofhuis, 'n erfenisg...
Betty’s Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Mosselbaai en is 'n geskiedkundige huis wat in 1903 uit kalksteen opgerig is. Die huis is baie el...