Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Senderwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Senderwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Senderwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Senderwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Senderwood Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Senderwood

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandringham, Johannesburg

3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg. Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en ko...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Med Bed and Breakfast is in Bedfordview, 2 km van die Glendower Gholfbaan, 3 km van die Eastgate Winkelsentrum en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Bedfordview is die ideale bestemming vir gaste wa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Debby's Place is 'n suite op die eerste verdieping van die eienaar se woonerf in Edenvale. Dié verblyf is in 'n veilige omgewing en is sentraal geleë 15 km vanaf die lughawe, 20 km vanaf Sandton, 25 km vanaf Johan...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunvegan, Dowerglen

Ruth Avenue Guest House is geleë in 'n rustige woonbuurt genaamd Dunvegan, Edenvale, naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers en vakansiegangers - hier sal jy so tuis voel so...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 500
R4 050
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R826
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Jewel of Jozi is 'n klein gastehuis in Edenvale, 'n dorpie op die Oosrand van Gauteng. Dis ideaal geleë binne 10 minute se ry van die Greenstone-winkelsentrum af. Ons bied 8 luukse dubbelkamers, elkeen met 'n koni...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Dowerglen

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Elma Park

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Senderwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za