Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skiathos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skiathos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skiathos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skiathos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skiathos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Skiathos

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Oord in Mykonos, Langebaan

Kaliva 364 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos-oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer en stapafstand vanaf die strand. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwass...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 595 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 4 slaapkamers in Club Mykonos. Dié oord is langs die Langebaan-strandmeer en stapafstand van die strand af. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en ...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Oord in Mykonos, Langebaan

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die La...

Vanaf
R1 943
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

BotterBossie is 'n selfsorghuis in die Laguna Sands-area in Langebaan. Dis naby Club Mykonos en Laguna Mall. Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed ...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 731 Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Club Mykonos, 'n oord in Langebaan wat 'n Mediterreense tema het. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die jetty en die strandmeer. Die woonstel het slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Calypso Beach, Langebaan

The Blue Lagoon Beach House is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n rustige omgewing in Langebaan, naby Calypso Beach, die Club Mykonos-oord, verskeie restaurante en die strandmeer. Hierdie strandhuis aan die...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Tortoise Rest is 'n bekoorlike vakansiewoonstel vir 2 gaste in die Laguna Landgoed naby Mykonos in Langebaan. Die moderne woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang. Daar is 'n...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calypso Beach, Langebaan

Indigo Gastehuis bied selfsorgverblyf in Langebaan en beslaan die onderste verdieping van die eienaar se huis, maar gaste het algehele privaatheid en hul eie ingang. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 444 is in die Athenian Cascades-kompleks in Langebaan en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 5 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer he...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mykonos, Langebaan

Sunny West Coast Living bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se huis in Langebaan. Dié eiendom is ideaal geleë naby Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]