Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skiathos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skiathos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skiathos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skiathos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skiathos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Skiathos

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Mykonos Holidays @ Club Mykonos is 'n selfsorg-eenheid in Club Mykonos, die oord in Langebaan wat volgens 'n Griekse styl ontwerp is. Laat die suisende klank van die see jou aan die slaap sus en word wakker met die ...

Vanaf
R2 033
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Calypso Beach, Langebaan

La Kruger Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n heerlike vakansiehuis in die Blue Lagoon-kompleks in Langebaan. Gaste kan luilekker ontspan op die onderdakstoep langsaan die vuurtjie of braai en afkoel in die p...

Vanaf
R3 299
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 172 is in Club Mykonos, Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel front noord, is op ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Terrace 563 @ Mykonos is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind onder 2 jaar in Langebaan se gewilde Club Mykonos Resort aan die Weskus. Die woonstel is op die tweede verdieping en ka...

Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

1000 Dae is in Calypso Beach, Langebaan geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ruim dub...

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Raaswater @ WestCoastLife Collection is in die gewilde Club Mykonos-oord in Langebaan aan die Weskus geleë. Verblyf word in 6 unieke ateljees met see-uitsigte aangebied. Studio Gemi en Studio Beta het elkeen 1 sla...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino bied gehalteverblyf in Langebaan. Die vakansiewoonstel is sentraal geleë en dis ideaal vir 'n gesin van 4. Club Mykonos is ongeveer 120 km van Kaapstad af en dis teen die Wes...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation is in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë. Dié verblyf bestaan uit 4 volledig gemeubileerde selfsorgeenhede wat elkeen slaapplek aan 2 of 3 gaste bied. Bahama 1 is 'n k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina Village 819 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die prentjiemooi Marina Village in Langebaan. Die woonstel bied onbelemmerde uitsigte oor die privaat hawe en die see. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina View is op die tweede verdieping van 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in die veilige Marina Village-kompleks in Club Mykonos, Langebaan. Dit bied 'n uitsig oor die marina en is pragtig versier m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]