Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sonstraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonstraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonstraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonstraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonstraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonstraal

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Dayspring Villas is 'n lieflike 3 slaapkamer meenthuis met slaapplek vir 8 gaste in Durbanville. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durbanville, Wes-Kaap

Betree Cape Pillars Boutique Hotel deur die handgemaakte deure na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en eindelose luukshede. Cape Pillars bied warm gasvryheid in die Noordelike Voorstede van Kaapstad vir sake-...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR580
R522
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Wine Country Cottage is 2 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Durbanville. Dit is ideaal vir 'n paartjie op een persoon op soek na gemaklike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied met ’n kontinentale ontbyt. Dit is ideaal vir gaste wat nie ’n spasie met ander gaste wil...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Nemesia Court is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat verblyf naby Durbanville MediClinic. Verblyf word in 2 selfsorgwoonst...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

10 Windell Self-Catering Accommodation is in die hartjie van Durbanville geleë. Die eenhede is 5 minute vanaf Durbanville Gholfbaan en Durbanville Hospitaal wat 'n baie stil en rustige omgewing is. Die verblyf bes...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Winelands lodge bied gerieflike verblyf in 'n vriendelike, huislike omgewing in Durbanville Hills, ideaal geleë naby die Durbanville-wynroete. Verblyf word aangebied in 6 dubbelkamers en 2 gesinskamers. Elke kame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Alyssa's Inn bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n rustige area in Eversdal, Durbanville. Dis sentraal geleë met toegang tot winkelsentrums, hospitale en die Durbanville Wynroete. Verblyf word in 3 smaakvol ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]