Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sonstraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonstraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonstraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonstraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonstraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonstraal

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

The Pomegranate is ’n gerieflike selfsorg-eenheid in die stil, veilige voorstad van Kaapstad, Durbanville ? 'n goeie halfweg tussen Kaapstad en Stellenbosch, die Paarl en Wellington. Dié area spog met uitstekende...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste as...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Morgenzicht Estate is 'n gastehuis in Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers. Een slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkame...

Vanaf
R2 113
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Heritage Square Self-catering Accommodation bied luukse verblyf en is sentraal geleë in Durbanville. Dié area spog met winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete. Die verblyf beskik o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ Anina's Place beskik oor 'n tuinkothuis wat oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area bied winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete. @ Anina's Place het slaapplek vir...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Kleinbron Villa bied gerieflike verblyf in 'n dubbelkamer met 'n privaat ingang. Die gastehuis is op die veilige Kleinbron-landgoed in Brackenfell en is ideaal vir oornag- of naweekverblyf. Dié privaat gastekamer ...

Vanaf
R749
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk, Wes-Kaap

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

On 57 Self-catering bied 2 gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se privaat perseel. Dit is in die residensiële woonbuurt, Durbanville, naby Mediclinic Durbanville en die skole in die omtrek. Dié woonstelle...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Noordelike Voorstede

Bloekomsrust is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Durbanville, Kaapstad. Dit is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Noordelike Voorstede te sien. Hierdie wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]