Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (16)
Hotelle (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Soutpansberge

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Soutpansberge van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Soutpansberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Soutpansberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soutpansberge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soutpansberg Mountains Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soutpansberge Selfsorg-eenhede

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Soutpansberge

Collie Farm House skuil op 'n plaas in die bosveld aan die buitewyke van Mogwadi. Die dorpie is 'n uur se ry van Polokwane af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. MonCherié We...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Trichardt, Soutpansberge

Cloudforest Chapel & Camping is in die Zoutpansbergreeks, 10 km vanaf die dorp Louis Trichardt geleë. Kom geniet die unieke ervaring van kampeer in die bos of geniet die luukshede van die selfsorghuise. Die verblyf...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Soutpansberge

Turalodge is in die klein dorpie Alldays geleë en word omring deur 'n verskeidenheid wildplase. Verblyf word gebied in 2 eenhede. Kamer 1 het 'n dubbel- en driekwartbed, asook 'n TV teen die muur met sekere EasyV...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Soutpansberge

Apricity Inn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Louis Trichardt. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om te stop op pad na verskeie bestemmings. Die woonstel het sy...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Hierdie rustige plek in die Soutpansberge, in Limpopo, bied 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n verruklike familiekothuis vir 4 en 'n afgesonderde kampplek. Die plaas is die perfekte oornagplek op pad na Beitbrug, Mapu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Soutpansberge

Oppieplaas Overnight Accommodation lê in die hartjie van Limpopo naby die dorpie Alldays. Dié bosveldjuweel is net 60 minute se ry vanaf die wêreldbekende Tuli Block en die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied. Laasge...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Soutpansberge

Kuifkop Cottage is 'n tuinkothuis vir 2 persone in Louis Trichardt. Dit is perfek geleë vir gaste wat wil oornag, naby aan geriewe wil wees en selfsorgverblyf verkies. Die kothuis is omring deur groot bome en welig...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 39 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Soutpansberge

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Baobab Tented Lodge is 'n lieflike selfsorgkamp in Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die Bosveld. Dié reservaat is 27 000 ha en in Tolwe, Limpopo geleë - sowat 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en net 4 ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Doornstock Lodge and House bied verblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Die Zingela Natuurreservaat is 27000 hektaar groot en in Tolwe, Limpopo, 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Our Place Self-catering Accommodation bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in 'n akasiawoud, 15 km suid van Louis Trichardt. Elke kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-ko...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Leadwood Lodge bied selfsorgverblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Dié natuurreservaat is 27 000 hektaar groot en skuil in Tolwe, Limpopo, 200 km van Mokopane en Polokwane af en sleg...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Vermaas Boerdery is net 36 km buite Louis Trichardt en 70 km vanaf Polokwane in Limpopo provinsie geleë en boonop is die plaas se ligging gerieflik net 1 km vanaf die N1 hoofweg. Die verblyf word in 2 netjiese gas...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Limpopo

Bealey Buffels Game Lodge is omring deur kremetart-bome en in die Noorde van die Limpopo-bosveld geleë. Dit is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers, gesinsgroepe of romantiese paartjies. Kom geniet 'n naweek bu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel word bereik deur 'n grondpad. ...

Vanaf
R1 762
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park, Limpopo

SANParks Leokwe Rest Camp is in die noorde van Suid-Afrika, naby Botswana en Zimbabwe geleë. Dié park bied ryk plantegroei, wild en geskiedenis. Dele van die park spog met oorblyfsels van antieke beskawings en art...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

SANParks Vhembe Wilderness Trails Camp is in die noorde van Suid-Afrika, aan die grens van Zimbabwe en Botswana geleë. Mapungubwe Nasionale Park is ryk aan geskiedenis, flora en fauna en die landskap dra plek-plek ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore, Limpopo

Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 en...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Limpopo

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Soutpansberg Berge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Soutpansberg Berge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Soutpansberg Berge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za