Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Orlando West (1)
Indien jy Soweto besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soweto.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soweto akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soweto Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soweto Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Zizwe Guest House is in Orlando-Wes, langs die Vilakazi-distrik in die bekende informele nedersetting, Soweto, geleë. Hierdie nedersetting, en Vilakazi-straat spesifiek, is van enorme politiese en geskiedkundige wa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Soweto

Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers. By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Soweto

Pimville Guest House is in 'n stil doodloopstraat geleë en bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Pimville, Soweto.   Die gastehuis bied gaste 'n keuse tussen kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamer...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Ekuthuleni, wat "by 'n plek van vrede" beteken, bied gehalteverblyf is Soweto. Dit is die ideale plek om agteroor te sit na 'n besige dag in die woelige Johannesburg of na 'n aandjie uit in een van die nabygeleë ge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Soweto

Vriendelike en persoonlike diens wag op jou by Dithakong B&B, of jy nou 'n sakereisiger of 'n vakansieganger is, en of jy bloot op soek is na oornag-akkommodasie. Hierdie luukse B&B is in Pimville, Soweto naby inter...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Zazas Guesthouse and Spa bied B&B en is in Pimville, Soweto, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bederfverblyf ver van die gedruis van die stad af. Ons het 3 ruim suites met driekwartbeddens w...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Orlando West, Soweto

Lebo's Soweto Backpackers is in Orlando-Wes geleë. Dié lewendige gemeenskap het 'n ryk geskiedenis en kultuur. Lebo's Soweto Backpackers bied 'n persoonlike en unieke ervaring met verblyf-opsies te kies en te keu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Soweto

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R722
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Road Lodge Southgate bied verblyf naby hoofweë, besighede, hospitale, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede, soos die Gold Reef City Theme Park, die Apartheidsmuseum en sportgronde, soos die FN...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Soweto

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehui...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ridgeway, Johannesburg

Lalela House bied pragtige gastehuisverblyf in die stil buurt in Ridgeway in die suide van Johannesburg naby die Soccer City Stadion. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste bied en ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Ormonde

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 7 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, on...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord, Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Go...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Eagles Nest Estate Luxury Guesthouse is gerieflik geleë, net 12 km van Johannesburg se middestad af. Ons bied verblyf in 6 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Daar is privaat buitestorte, 'n stoep en 'n swembad. ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Soweto akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za