Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
Bladsy 10 - 32 lekke plekke om te bly
Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens. Verbl...
Bietjies Akkommodasie bied selfsorg-akkommodasie stapafstand van die naaste strand af in die kusdorpie McDougalls i...
AnCorLiMiDa bied selfsorgverblyf in 'n ruim gesinshuis in McDougallsbaai, 'n bekoorlike kusgebied 5 km vanaf Port N...
SANParks Boulderbaai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Die park is in die Sukkulente Karoo ...
Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. ...
Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer - 'n klein dorpie aan die oewer van die Oranjerivier naby die grens...
Frontier River Resort bied tent-chalets met selfsorggeriewe en is net 5 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos op die oe...
Orange River Rafting Lodge bied gerieflike, volledig toegeruste selfsorg-houtchalets en privaat kampeerplekke wat i...
SANParks Skuinsbaai Noord Coastal Camp Site is in die Namaqua Nasionalepark in die hartjie van die Karoo geleë. Die...
Bundi Orange River Base Camp bied knus oornagverblyf op die oewer van die Oranjerivier, 8 km vanaf Noordoewer net o...