Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 6 - 123 lekke plekke om te bly
Arago House bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in Cape St. Francis. Hierdie ruim huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, ...
Sandpiper is 'n skouspelagtige vakansiehuis in die gewilde Kaap St. Francis-oord wat slaapplek aan 10 gaste bied en dus die perfekte wegbree...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretensieus dog gerieflik en is ...
Bokmakierie Cottage is op die Cape St Francis Oord in Cape St Francis, net 108 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is geskik v...
@ 24Degrees East Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiewoonstel in Kaap St. Francis. Dié kusdorpie is die tuiste van ge...
Shalom Self-catering Cottage is 'n gerieflike woonstel in die Oos-Kaap in St Francisbaai. Die grasdakwoonstel is op die boonste verdieping e...
Pearl Oyster Guesthouse is in die stil en rustige deel van St. Francisbaai geleë, nie ver van die hawe van Port St Francis af nie. Dié gas...
Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste. Dié dubbelverdiepingh...
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die strand af. Hierdie dubbelver...
My-konos Luxury Beach Accommodation is teen 'n hoogte in 'n unieke waterfrontposisie in die hartjie van St. Francisbaai geleë. Van hier af k...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.