Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 4 - 123 lekke plekke om te bly
Sea Breez is in Port St. Francisbaai Hawe geleë en spog met gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin van 4. Dit het asemrowende hawe- en se...
The Sands is op die strand en bied luukse B&B-verblyf met maklike toegang tot 'n lieflike strand. Dié gastehuis bied verblyf in kamers met ...
6 La Digue is 'n selfsorghuis langs die kanale in St Francisbaai. Dié vakansiehuis spog met 'n vasmeerplek vir bote en is naby 'n paar resta...
Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die Port St Francis-landgoed. D...
At The Beach Cottage Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kaap St. Francisbaai. Die eiendom grens aan di...
Cera is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis met slaapplek vir 8 mense in Kaap St Francis. Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en be...
Driftwood Rest is in St Francisbraai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle. Die perseel is in 'n stil woonbuurt, stapaf...
Barnard Self-Catering Apartments is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na '...
Full Stop is 'n mooi strandstyl-huis met 'n ontspannende atmosfeer in die Cape St. Francis Resort. Die selfsorghuis is geskik vir 6 gaste en...
2C Peter Road is in St. Francisbaai en bied gehalteverblyf aan tot 2 of 3 gesinne of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, ...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.