Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 7 - 123 lekke plekke om te bly
Kingfisher Close Cape St Francis Resort is 'n losstaande grasdak-eenheid wat in Kaap St Francis-oord geleë is. Die eenheid het slaapplek vir...
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai wat pragtig versier is. Die huis is stapafst...
40 Canal Road is 'n luukse selfsorghuis op die randjie van die kanale in St. Francisbaai in die Oos-Kaap geleë. Hierdie vakansiehuis is ’n i...
St Francis Court no 35 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing en is naby die hoofswemstrand en middedorp geleë. Hierdie ple...
La Casita Apartment is 'n grasdak-solderwoonstel op 'n eiendom waar die eienaars van tyd tot tyd woon. Die woonstel is in St. Francisbaai me...
39 Canal Road is 'n selfsorghuis vir 10 gaste op die kanaal in Sea Vista, St. Francisbaai en is perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat ...
Nautilus Place is 'n huis met 'n boheemse tema in Kaap St. Francis en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Die huis is op die strand...
Sandown Self-Catering is naby die pragtige Kaap St. Francis-strand, waar swem, branderplankry, visvang en stap geniet kan word. Daar is krui...
Heron @ Cape St Francis Lifestyle Estate is in Kaap St Francis en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Dit is net 150 m vanaf die st...
Anchorage Cottage & The Moorings bied selfsorg-eenhede in Kaap St Francis in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir vriendegroepe en gesinne wat op...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.