Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van St Helena

2.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van St Helena van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy St Helena besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Helena.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Helena akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Helena Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf St Helena

Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad. ...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Virginia, Noordelike Vrystaat

Modern Goldfields Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf vir 3 gaste in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Virginia in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n b...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Oase is in die klein dorpie Hennenman in die Goldfieldsstreek van die Vrystaat. Verblyf word in ’n gerieflike dubbelkamer met ’n koningingrootte-bed gebied. Die badkamer het ’n stort, bad en aparte toilet. Da...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die noordelike Vrystaat geleë. De Rust lê op 'n 682 ha-grasveldplaas. De Rust bied selfsorgverblyf in chalets, houthuisies, 'n gastehuis, 'n gaste-s...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Home Sweet Home Guesthouse is in Hennenman in die Vrystaat se Goldfields-omgewing, oos van Welkom. Ons bied gesellige verblyf in 'n rustige omgewing. Die Kamer 1 & 2 in die gastehuis is oopplan met 'n en suite-badk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Gallery Guest House is in die dorpie Henneman geleë, net 30 km van Welkom af. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n sla...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Ventersburg

Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë. Verblyf word in 6 en suite-kamers en ‘n basiese selfsorgwoonstel gebied. Elke kamer het ‘n yskassie, TV, mikrogolf en tee- en koffiemaakger...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Hennenman, Ventersburg

Sunrise B&B is geleë in die Vrystaatse dorpie Hennenman, net 20 minute se ry vanaf Welkom. Ons bied skoon en gerieflike verblyf vir oornag-, langtermyn- of permanente-gaste. Die bekoorlike B&B bied die perfekte bly...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennenman, Vrystaat

Ouma se Plaaskombuis en Gastekamers is op 'n kleinhoewe sowat 1 km van die dorpie Hennenman af. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar: Die Hoenderhok het slaapplek vir 2, Die Ou Trekker het slaapplek vir 3 en Die Wind...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Hermanus Cottage is in 'n veilige, omheinde wildkamp met 'n uitsig oor 'n dam wat op 'n plaas in die Vrystaat geleë is. Dié dubbelverdiepingkothuis is toegerus vir selfsorg en het gerieflike slaapplek vir 10 mens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die St Helena akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]