Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van St Helena

2.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van St Helena van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy St Helena besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Helena.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Helena akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Helena Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf St Helena

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Silhouette Guest House is geleë in Riebeeckstad, 'n voorstad 5 km oos van Welkom se middestad af. Die gastehuis is omring deur woonhuise. Dit is naby 'n vulstasie waar gaste brandstof kan ingooi en peuselhappies ka...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Gluckman Drive Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Welkom. Die instansie is sentraal geleë naby skole en winkelsentrums. Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 gastekamers. Elke kamer beskik oor lugversorging,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 472
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamer...

Vanaf
R527
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie. Ons het 14 kamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Monarch House bied gerieflike selfsorgverblyf in Riebeeckstad in Welkom, 'n stad in die Vrystaat, sowat 140 km noordoos van Bloemfontein af. Monarch House bied luukse selfsorgverblyf wat alles insluit. Dis geskik vi...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Aurum House bied selfsorgverblyf in die woonbuurt Riebeeckstad in Welkom, net 'n paar kilometer vanaf die Central University of Technology. Aurum House het slaapplek vir 8 gaste in 4 dubbelkamers. Die kombuis is te...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Marnicus B&B bied gaste gerief en gasvryheid in 'n stil buurt in Odendaalsrus. Ons bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Mrakes Gastehuis is in Van der Vyver-straat in Odendaalsrus geleë, en gee nuwe betekenis aan ware Afrika-gasvryheid. Dit word deur 'n toegewyde eggenote-span bestuur en is uniek in styl en eerste in sy klas in dien...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Odendaalsrus House and Home is 'n groot en netjiese huis stapafstand van die sakekern in Odendaalsrus. Dit bied sakpasverblyf aan oornaggaste en is gerieflik geleë. Verblyf beskik oor 7 ruim en netjiese slaapkame...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Rialin Gastehuis is in 'n stil voorstad van Odendaalsrus wat 'n goeie oornagplek bied as jy van Johannesburg na Bloemfontein reis. Die gastehuis bied luukse sakpas-akkommodasie. Daar is 5 gerieflike en suite-slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die St Helena akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za