Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van St Helena

3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van St Helena van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy St Helena besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Helena.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Helena akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Helena Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf St Helena

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Flamingo Park, Noordelike Vrystaat

Uitsig Boutique Hotel is 'n lieflike hotel met kontemporêre dekor en Kaaps-Hollandse argitektuur in Welkom. Dié hotel bied verblyf in kamers met slaapplek vir 2 en lugversorging. Elke kamer het 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dagbreek, Noordelike Vrystaat

Lynhill Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in ruim, gemeubileerde woonstelle in Dagbreek, Welkom, stapafstand vanaf die Spar en die Italiaanse restaurant en naby aan die salonne en die kafees. ...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dagbreek, Flamingo Park

The Lighthouse Guesthouse bied gastekamers in Welkom in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie ver van die stad se geraas af. Daar is 4 slaapkamers wat smaakvol ge...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dagbreek, Flamingo Park

La Cruize Guest House bied gastekamers in Welkom en is die ideale plek vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan besoek. La Cruize Guest House bied verblyf in 5 slaapkamers wat mooi versier is en 'n privaat ing...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingo Park, Noordelike Vrystaat

82 on Buren Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek of as 'n oornagbestemming. Dit is 2,8 km vanaf Ernest Oppenheimer Teater, 3,6 km vanaf Welko...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
B&B in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Pamperlang bied gerieflike verblyf in houthutte. Dis net sowat 8 km vanaf Welkom, langs die Melkkan Koffiewinkel, Teetuin en Dekorwinkel. Ons bied aan gaste die geleentheid om heerlik in 'n stil omgewing te kom rus....


Akkommodasie binne 50 km vanaf St Helena

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby al die geriewe en toegangspaaie. Dié gastehuis het 17...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Europa Lodge is in die stil en vreedsame buitewyk Riebeeckstad in Welkom geleë. Die Welkom Square Winkelsentrum, Metro Village Winkelsentrum en die Ernest Oppenheimer Teater is almal sowat 12 km ver. Verblyf word ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Silhouette Guest House is geleë in Riebeeckstad, 'n voorstad 9 km oos van Welkom se middestad af. Die gastehuis is omring deur woonhuise. Dit is naby 'n vulstasie waar gaste brandstof kan ingooi en peuselhappies ka...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Guest House 116 on Mclean bied gerieflike B&B-verblyf in Riebeeckstad, 13 km van Welkom se sentrum af. Die eiendom is 12,5 km vanaf Ernest Oppenheimer-teater en 13,9 km vanaf Welkom Square-winkelsentrum en Metro Vil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die St Helena akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]