Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van St James

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van St James van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy St James besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St James.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St James akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St James Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St James Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf St James

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

2 The Quays in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Kalkbaai, Kaapstad, geleë. Die blok is ideaal geleë aan die hoofpad, oorkant die hawe en naby restaurante, kroeë en koffiewinke...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

2 The Mews is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kalkbaai. Die eenheid bied slaapplek vir 'n paartjie en is ideaal geleë naby die hawe, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op die e...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

New Kings is 'n selfsorg-woonstel in 'n kompleks in die hoofstraat van Kalkbaai in Kaapstad. Dié gebou is ideaal geleë naby verskeie restaurante en die hawe. Dié woonstel is volledig gemeubileerd en het 2 en su...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat sommer stapafstand van die Kalkbaai-hawe geleë is. Dié meenthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

One Quay at the Majestic is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel het 1 slaapkamer en is smaakvol versier en ingerig om ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ba...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkbaai, naby die Kalkbaaihawe. Dié meenthuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde woonstel aan 2 gaste, stapafstand vanaf Kalkbaai se hawe. Dié luukse woonstel het 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Middedorp is 'n selfsorgtuinhuis in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai en dit is loopafstand van Kalkbaai se hawe af. Die luukse tweeslaapkamerhuis is stylvol versier en volledig ingerig vir 6. Die...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour View at Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Hoofweg in Kalkbaai. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig oor die hawe. Dis in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai geleë en dis naby Ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die St James akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za