Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Standerton

3.1 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Standerton van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Standerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Standerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Standerton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Standerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Standerton Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Standerton

Terrace Lofts is in Standerton geleë en bied gaste gerieflike blyplek naby die sakekern en skole. Ons het 4 moderne oopplan-eenhede vir gaste om van te kies, en elkeen het sy eie privaat ingang. Elke eenheid het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Standerton

Nine @ Pine is in die gegoede deel van Standerton in Mpumalanga geleë. Hierdie ruim selfsorghuis is eksklusief ingerig en gemeubileer sodat ons gaste lekker kan ontspan. Die hoofhuis het 4 slaapkamers en 3 badkame...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Standerton

The Log Cabin Apartment Hotel is in Standerton, Mpumalanga, geleë. Die eiendom bied rus en vrede vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Verblyf word in 12 eenhede met slaapplek vir 29 gaste aangebie...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Standerton

Mandela View Accommodation is in Standerton geleë. Dit bied selfsorg-akkommodasie vir kontrakteurs en sakereisigers wat langtermyn- of korttermynverblyf soek. Vakansiegangers is ook welkom. Daar is verskeie verbly...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Standerton

Olive Lodge bied hoë gehalte verblyf in Standerton. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat net oornag en gaste wat familie besoek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die lodge is langs ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Standerton

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Die Plaashuis Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n plaas 5 km buite Standerton. Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers, waarvan 1 'n woonstel is, wat elk slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Kamer 1 en 2 is ideaal ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mpumalanga

Erdzak is 'n werkende plaas net 5 km buite Standerton op die Vredepad. Gaste kan die werklike plaasgevoel beleef met velde, skape en perde op die voorstoep. Gaste kan langs die dammetjie ontspan en die visse en natu...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Standerton

Vanaf
R1 800
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Vrystaat

Groenfontein Gaste Plaas bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas naby Vrede in die Vrystaat. Dié gasteplaas bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste 2 sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Sagittarius Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 klip-chalets op die Hartbeesfontein-plaas, 18 km buite die dorpie Amersfoort. Die klip-chalets is op die fondamente van die oorblywende ruïnes van die eerste h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Secunda, Mpumalanga

Komati 6 is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Secunda. Die eenheid het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Standerton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Standerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Standerton akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]